Kinders Van Die Wind

《Kinders Van Die Wind》是Laurika Rauch演唱的歌曲,由Koos Du Plessis作詞,收錄於《Debuut》專輯中。

基本介紹

  • 外文名:Kinders Van Die Wind
  • 所屬專輯:Debuut
  • 歌曲原唱:Laurika Rauch
  • 填詞:Koos Du Plessis
  • 發行日期:1979年1月15日
歌曲歌詞
Ek ken ‘n ou ou liedjie
Van lewenswel en wee
Van lank vergane skepe in
Die kelders van die see
Die woorde is vergete
En tog die deuntjie draal
Soos vaag bekende grepies in
‘N Baie ou verhaal
Van swerwers sonder rigting
Van soekers wat nooit vind
En eindelik was almal maar
Net kinders van die wind
Gesigte drome name
Is deur die wind verwaai
En waarheen daardie woorde is
Sou net ‘n kind kon raai
Swerwers sonder rigting
Soekers wat nooit vind
En eindelik was almal maar
Net kinders van die wind
En eindelik was almal maar
Net kinders van die wind
En eindelik was almal maar
Net kinders van die wind
Net kinders van die wind

熱門詞條

聯絡我們