Tygerberg Vliegtuig

Tygerberg Vliegtuig

《Tygerberg Vliegtuig》是Fokofpolisiekar演唱的一首歌曲,收錄在其2008發行的專輯《As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand》中。

基本介紹

  • 外文名:Tygerberg Vliegtuig
  • 語種:其他
  • 發行日期:2008年07月01日
  • 歌手:Fokofpolisiekar
  • 歌曲時長:02分53秒
  • 所屬專輯:As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand
歌曲歌詞
As 'n vliegtuig sou kon val boop tygerberg vanaand
Sou ek al my voornemings oorweeg
Dis makliker om in te gee voor die tradisiemasjien my kom haal
Dis die gevoel van iets moet breek, dis die ingeboude vrees
Ek's gebore met six six six op my kop getattoeer
Ek probeer net vasklou aan wie ek is
Ek probeer net vasklou aan wie ek is
Dis op die tv en dis in my brein
Dis aaklig om te sien hoe die skaap mentaliteit ons kry
Ons almal werk saam aan afrikaanse amerika
Algemene denkdisfunksie lees net mooi en volg dan
Die instruksies wat hul vir ons gee
Werk trou en kinders kry en moontlik dan aan depressie ly
Iemand moet vra hoekom
Iemand moet vra hoekom
Ons almal vrek alleen
Ons almal vrek alleen
Ons almal vrek alleen
Ek probeer net vasklou aan wie ek is
Ek probeer net vasklou aan wie ek is

熱門詞條

聯絡我們